’n Vrou en ’n man wat op hul selfone by ’n Bitcoin-verhandeling betrokke is. ’n Vrou en ’n man wat op hul selfone by ’n Bitcoin-verhandeling betrokke is.

Word ’n Bitcoin-verkoper op Paxful

Genereer inkomste deur jou Bitcoin op Paxful te verkoop met ons 350+ betaalmetodes

Met Paxful kan jy binne ’n kwessie van minute jou eie besigheid aan die gang skop. Skep aanbiedinge met jou Bitcoin, stel winsmarges en bou ’n unieke kliënte-ervaring om jou winste te verhoog. Registreer vandag nog as verkoper en skep jou eerste aanbod.*

Ek wil registreer!
  • Icon depicting multiple features on Paxful.

    Die regte stel kenmerke om jou verhandelings, aanbiedinge en statistieke te bestuur

  • Icon depicting Paxful's large user base.

    Meer as 6 miljoen geregistreerde gebruikers wêreldwyd

  • Icon showing multiple registered vendors on Paxful.

    Vertrou deur meer as USD 12 000 geregistreerde Bitcoin-verkopers

  • Chat icon implying the high-quality support offered by Paxful.

    Kundige steun vir ’n probleemlose verhandelervaring

The Paxful vendor dashboard showing various useful metrics, details of active trades and also the verification status of the vendor. The Paxful vendor dashboard showing various useful metrics, details of active trades and also the verification status of the vendor.

Bring jou Bitcoin na Paxful en verkoop teen ’n wins

  • 350+ betaalmetodes
  • Transaksiefooie 0-2%
  • VIP-steun vir hoëvolume-verkopers
  • Oorsig van transaksies en verdienste
  • Affiliaatprogram om nuwe verkopers aan boord te bring en jou besigheid te laat groei

Verhandel op Paxful en begin jou eie finansieel tegnologiese besigheid

Huidige Bitcoin-prys: 
’n Man wat op ’n skerm wys na ’n Bitcoin-verhandelingaanbod waarvan hy hou.

1. Skep of vind ’n aanbod

Jy kan aanbiedinge deurblaai of skep vir beide die koop en verkoop van Bitcoin. Stel jou eie koerse, vind ’n medeverhandelaar en doen vandag jou eerste transaksie.

A man selecting a profile image for his Paxful account.

2. Bou jou profiel

Vind kopers deur verifiëring te voltooi, ’n profielprent by te voeg en gesonde terugvoer te kry. Dit is goed vir jou reputasie om ’n lang, gesonde verhandelgeskiedenis te hê en dit help jou om die vertroue van potensiële kliënte te wen.

A man and a woman smiling and cheering a successful trade they completed on Paxful.

3. Verhandel en verdien winste

Koop laag, verkoop hoog. Dit is die grondslag van enige goeie sakemodel en ons stem saam. Leer op ons hulpsentrum meer oor die nuanses van verhandeling op Paxful.

An image showing the Paxful app on a mobile device with links to download it on both iOS and Android.

Bly ingelig, enige tyd, enige plek

Moenie bekommerd wees dat jy potensiële verhandelings of boodskappe van kliënte sal misloop nie. Paxful is maklik om te gebruik en werk op al jou toestelle. Ons iOS- en Android-apps sal verseker dat jy altyd op hoogte en gereed vir aksie is.

Vertrou deur meer as USD 12 000 geregistreerde Bitcoin-verkopers

  • Kareninsf user avatar image

    Kareninsf

    Paxful vendor - USA

    Paxful is a wonderful place to buy and sell Bitcoin! I started trading as a small hobby, but I'm now addicted to selling Bitcoin. I love how helpful and welcoming the Paxful community is. I also like that Paxful's dynamic support team is always available in a heartbeat if needed.

  • MaineBitcoin user avatar image

    MaineBitcoin

    Paxful vendor - Maine, USA

    Being a paxful vendor has been great. Support is always responsive and helpful, and best of all I've been able to help many new Bitcoin users get some of their first Bitcoin. It's always rewarding to be the first on-ramp to the currency of the future.

A man introducing and explaining Paxful affiliate program to his friend. A man introducing and explaining Paxful affiliate program to his friend.

Verdien meer met die Paxful-affiliaatprogram

Paxful se affiliaatprogram is geskep om jou te help om jou winste te vermeerder deurdat jy jou vriende, familie en uitgebreide netwerk na ons platform nooi.

Kitswinste op elke verhandeling:

  • 50% van jou vlak 1-affiliaatdiensgeld
  • 10% van jou vlak 2-affiliaatdiensgeld wat deur hulle affiliate betaal is
Bekyk nog meer

* Jy verstaan en stem in dat Paxful nie regs-, belasting- of beleggingadvies gee nie, en dat jy in soverre jy dit nodig ag, gekwalifiseerde professionele persone in jou jurisdiksie sal raadpleeg voordat jy Paxful se persoon-tot-persoon-platform gebruik en ’n verkoper word. Onthou: vorige prestasie voorspel nie toekomstige prestasie nie. Paxful gee geen waarborg en maak geen beloftes vir enige gevolglike finansiële prestasie of resultate vandat jy ’n Paxful-verkoper word nie, en jy verstaan en stem in dat alle besluite om Paxful se persoon-tot-persoon-platform te gebruik, alleen en volledig jou eie is. Jy verstaan en stem in dat ons hoegenaamd geen verantwoordelikheid aanvaar en onder geen omstandighede vir jou aanspreeklik sal wees in verband met jou besluite nie. Jy verstaan en stem in dat die gebruik van Paxful se persoon-tot-persoon-platform en jou rol as verkoper onder geen omstandighede beskou kan word as ’n verhouding wat die verskaf of aanbied van beleggingadvies insluit nie.