Wag asseblief terwyl ons die beste aanbiedinge vir jou vind.

Sell to

Get paid with

js.rate_per_crypto.usdc

Hoe om USD Coin op Paxful te verkoop

Paxful maak dit vir beide beginners en kenners maklik om finansiële vryheid te bekom. En omdat ons ’n persoon-tot-persoon-mark is, kan jy USD Coin (USDC) direk aan miljoene gebruikers regoor die wêreld verkoop sonder die tussenkoms van bankinstansies of -korporasies!

Hier’s wat jy moet doen:

Voordat jy USD Coin kan begin verkoop, moet jy eers jou Paxful-rekening skep en verifieer, of by jou bestaande een aanmeld. Sodra jy aangemeld het, volg net hierdie stappe:

  1. Stel jou bepalings – Bepaal die maksimum bedrag USD Coin wat jy wil verkoop en kies jou voorkeur-betaalmetode. Jy kan ook jou voorkeur-geldeenheid stel, asook jou ligging, as jy wil.
  2. Soek vir aanbiedinge – Sodra jy jou bepalings gestel het, klik op Soek vir aanbiedinge om ’n reeks toepaslike aanbiedinge te sien om uit te kies.
  3. Lees die aanbod – Moenie vergeet om al die belangrike inligting van jou koper, insluitend hul verifiëringvlak, aantal suksesvolle verhandelings en terugvoer van ander gebruikers, te ondersoek voordat jy voortgaan nie.
  4. Start the trade - If you find a reputable buyer, click Sell. to review the terms and conditions set by the buyer. If you agree, enter the amount of %1s you’re willing to trade and click Sell Now. This then brings you to a live trade chat and temporarily transfers your %1s to our secure escrow.
  5. Voltooi die verhandeling: Sodra jy die betaling ontvang en die koper hul kant van die verhandeling afhandel, kan jy die USD Coin uit fondsbewaring na hul beursie vrystel. Jy sal ook die publieke transaksiebewys kan aflaai indien jy ’n rekord van die transaksie wil hou.
  6. Gee terugvoer – Moenie vergeet om vir ons ná ’n suksesvolle transaksie van jou ervaring met jou medeverhandelaar te vertel nie.

Sien ons Kennisbasis om meer uit te vind oor hoe jy https://paxful.com/af/list-crypto-buy-sell-ad in ’n kits kan verkoop. Jy mag ook ’n aanbod skep as jy jou eie bepalings of verhandelinginstruksies wil stel. Moenie huiwer om ons steundiens te kontak as jy enige vrae het nie. Lekker verhandel!