Koop Bitcoin in ’n kits in Zimbabwe

Paxful, die wêreld se toonaangewende mens-aangedrewe Bitcoin-mark, is nou in Zimbabwe beskikbaar. Jy kan BTC nou gebruik om jou rykdom te beveilig teen hiperinflasie of om enige plaaslike transaksies aan te gaan.

Ons het begrip vir die ekonomiese probleme wat die land in die gesig staar en dis hoekom ons dit vir elke Zimbabwiër moeiteloos gemaak het om Bitcoin in ’n kits en teen die laagste moontlike prys te koop. Jy betaal zero diensgeld wanneer jy BTC van verkopers binne en buite die land koop. Het jy nie ’n bankrekening nie? Moet jou nie daaroor kwel nie – jy kan uit meer as 300 betaalmetodes kies om vir jou kriptogeldeenheid te betaal, insluitend geskenkkaarte, Skrill en Western Union.

Beskerm vandag die waarde van jou geld! Registreer op Paxful, kry jou gratis Bitcoin-beursie en begin verhandel!

Top-aanbiedinge vir Zimbabwiese dollar in Zimbabwe

Verkoper Betaal met Minimum

om te betaal

om te betaal

Per dollar

mikechikosi +52
Aanlyn
EcoCash Fast release
3 220,00 ZWL $1,11 Koop Koop
hustlermik +246
Aanlyn
Mukuru PROMPT RELEASE
3 520,00 ZWL $0,69 Koop Koop
aanlyn betalings
DreSaw28 +0
Gesien 1 uur gelede
EcoCash
3 800,00 ZWL $0,97 Koop Koop
geen verifiëring nodig nie aanlyn betalings met transaksiebewys
Paywyze +51
Gesien 4 uur gelede
Bankoordrag Any Zimbabwe Bank zipit
3 220,00 ZWL $1,11 Koop Koop
transaksiebewys word vereis foto-id word vereis geen derde partye nie
Wemadeyou +5
Gesien 4 uur gelede
EcoCash
3 220,00 ZWL $1,11 Koop Koop
Josied +2
Gesien 1 uur gelede
Bankoordrag CABS
3 220,00 ZWL $1,11 Koop Koop
geen onderhandeling nie
RoyalShop +1
Gesien 9 minute gelede
EcoCash
3 220,00 ZWL $1,11 Koop Koop
Paxful 6
Wemadeyou +5
Gesien 4 uur gelede
Bankoordrag ZB bank
3 220,00 ZWL $1,11 Koop Koop
Ngiza +86
Gesien 5 uur gelede
Bankoordrag Zimbabwean banks only
3 220,00 ZWL $1,11 Koop Koop
chipaga +33
Aanlyn
Bankoordrag Zimbabwean Banks Only
3 220,00 ZWL $1,11 Koop Koop
Paxful 6
mikechikosi +52
Aanlyn
Bankoordrag Any Zimbabwean bank
3 220,00 ZWL $1,11 Koop Koop
Paxful 6
RoyalShop +1
Gesien 9 minute gelede
Bankoordrag Banc ABC
3 220,00 ZWL $1,11 Koop Koop
prettyqueen888 +407
Gesien 3 uur gelede
PayPal
10 856,00 ZWL $0,62 Koop Koop
slegs fisiese kaarte geen derde partye nie
J_Crypto +113
Aanlyn
Mukuru mukuru to mpesa
3 220,00 ZWL $0,64 Koop Koop
aanlyn betalings
kym32 +227
Gesien 43 minute gelede
Mukuru Instant Release
10 000,00 ZWL $0,71 Koop Koop
chipaga +33
Aanlyn
EcoCash
3 220,00 ZWL $1,11 Koop Koop
Paxful 6
Coinhorse +444
Gesien 1 minuut gelede
Mukuru Honest and reliable
3 220,00 ZWL $0,71 Koop Koop
aanlyn betalings
pm_Coinfly +267
Aanlyn
Mukuru MUKURU TO MPESA
3 500,00 ZWL $0,71 Koop Koop
aanlyn betalings
Kay_vo +132
Gesien 7 minute gelede
Mukuru instant release to mpesa
30 000,00 ZWL $0,75 Koop Koop
geen verifiëring nodig nie aanlyn betalings
mikechikosi +52
Aanlyn
Mukuru Mukuru
3 220,00 ZWL $0,77 Koop Koop

Top-betaalmetodes in Zimbabwe

EcoCash

Paxful maak dit vir jou maklik en veilig om kriptogeld te koop en te hou. Vind die beste aanbod hier onder en koop vandag kriptogeld met EcoCash.

Koop Bitcoin met EcoCash

Bankoordrag

Paxful maak dit vir jou maklik en veilig om kriptogeld te koop en te hou. Vind die beste aanbod hier onder en koop vandag kriptogeld met Bankoordrag.

Koop Bitcoin met Bankoordrag

PayPal

Paxful maak dit vir jou maklik en veilig om kriptogeld te koop en te hou. Vind die beste aanbod hier onder en koop vandag kriptogeld met PayPal.

Koop Bitcoin met PayPal

Amazon-geskenkkaart

Paxful maak dit vir jou maklik en veilig om kriptogeld te koop en te hou. Vind die beste aanbod hier onder en koop vandag kriptogeld met Amazon-geskenkkaart.

Koop Bitcoin met Amazon-geskenkkaart

Mukuru

Paxful maak dit vir jou maklik en veilig om kriptogeld te koop en te hou. Vind die beste aanbod hier onder en koop vandag kriptogeld met Mukuru.

Koop Bitcoin met Mukuru

AirTM

Paxful maak dit vir jou maklik en veilig om kriptogeld te koop en te hou. Vind die beste aanbod hier onder en koop vandag kriptogeld met AirTM.

Koop Bitcoin met AirTM

Wat is Paxful?

Paxful is ’n persoon-tot-persoon-Bitcoin-mark wat kopers met verkopers verbind. Kies eenvoudig hoe jy wil betaal, en tik in hoeveel Bitcoin jy nodig het.

Ons missie is om aan werkende mense ’n eenvoudige, regverdige, beveiligde platform te gee om die waarde van hul werk te verhandel. Ons grootste probleme wentel dikwels rondom geld, om dit te verdien en dit te vervoer. Ons is toegewy daaraan om die krag van mense te ontsluit deur ’n internasionale logistiekplatform vir persoon-tot-persoon-betaling vir die toekoms te bou. Paxful is PayPal + Uber en die mense se Wall Street.

Kan ek Bitcoin verkoop op Paxful?

Help ander mense in Zimbabwe om Bitcoin te kry en jy kan GROOT winste van tot 60% op elke verkoop verdien. Begin nou met jou plaaslike bankrekening verkoop – kyk ons gratis gids. Paxful kry elke dag 1 000’e Bitcoin-kopers uit Zimbabwe.

Skep rekening en begin verkoop

Verdien passiewe inkomste

Ken jy baie mense wat Bitcoin in Zimbabwe wil koop? Met jou Bitcoin-kiosk en affiliaatprogram verdien jy 2% vir ewig op elke verhandeling deur net ’n skakel te deel. Begin nou.