Koop Bitcoin in ’n kits in Suid-Afrika

Paxful, die top-persoon-tot-persoon-Bitcoin-mark in die wêreld, is nou in Suid-Afrika. Ons is gereed om jou te help om jou rand (ZAR) op die veiligste manier moontlik in BTC om te wissel. Suid-Afrika het ’n vinniggroeiende Paxful-gemeenskap. Net in die afgelope maand het verhandelvolumes die hoogte ingeskiet met meer as 2,5 miljoen USD se BTC. Raak deel van die aksie deur ’n rekening te skep en jou gratis Bitcoin-beursie vandag te kry!

Ons neem sekuriteit ernstig op by Paxful, daarom het ons ’n sterk sekuriteitstelsel ontwerp om jou beursie teen enige kwesbaarhede te beskerm. Dit het tweefaktorbekragtiging as ’n ekstra beskermingslaag en ’n 24/7-kliëntediensspan wat regstaan om jou dadelik te help. Jy kan Bitcoin met gerustheid koop omdat ons jou geld en die sekuriteit daarvan help beskerm.

Altyd aan die rondbeweeg? Geen probleem nie. Bestuur jou fondse waar jy ook al is op jou Android- of iOS-toestel deur ons mobiele app af te laai!

Top-aanbiedinge vir Suid-Afrikaanse rand in Suid-Afrika

Verkoper Betaal met Minimum

om te betaal

om te betaal

Per dollar

Paywyze +49
Gesien 4 uur gelede
FNB-E-BEURSIE FNB EWALLET
1 000,00 ZAR $0,91 Koop Koop
transaksiebewys word vereis slegs kontant geen derde partye nie
KamogeloRallele +32
Gesien 2 uur gelede
Bankoordrag FNB
149,00 ZAR $0,92 Koop Koop
geen derde partye nie geen onderhandeling nie
ShiidehM +73
Gesien 1 uur gelede
PayPal Instant reply and release
200,00 ZAR $0,80 Koop Koop
aanlyn betalings vriende en familie
kr254 +704
Aanlyn
PayPal Fast and Reliable
300,00 ZAR $0,79 Koop Koop
geen transaksiebewys nodig nie aanlyn betalings vriende en familie
KAmericanah +181
Gesien 4 uur gelede
PayPal Instant Release
385,00 ZAR $0,79 Koop Koop
vriende en familie
PoshQueen_V +960
Gesien 6 uur gelede
Kontantdeposito aan bank STD bank n other facility
5 000,00 ZAR $0,78 Koop Koop
transaksiebewys word vereis geen onderhandeling nie
Calitoronoz +1041
Gesien 2 uur gelede
PayPal Instant release
200,00 ZAR $0,78 Koop Koop
geen transaksiebewys nodig nie geen verifiëring nodig nie
PoshQueen_V +960
Gesien 6 uur gelede
FNB-E-BEURSIE fnbstandardcapnedabsa
300,00 ZAR $0,78 Koop Koop
transaksiebewys word vereis
JTGold +41
Gesien 7 uur gelede
FNB-E-BEURSIE FNB EWALLET
150,00 ZAR $0,72 Koop Koop
transaksiebewys word vereis geen onderhandeling nie
SammyB12345 +43
Gesien 3 uur gelede
FNB-E-BEURSIE
200,00 ZAR $0,65 Koop Koop
prettyqueen888 +402
Gesien 8 uur gelede
PayPal release right away
431,00 ZAR $0,63 Koop Koop
slegs fisiese kaarte geen verifiëring nodig nie geen derde partye nie
Chidic90 +157
Gesien 5 uur gelede
Bankoordrag First National Bank
200,00 ZAR $0,59 Koop Koop
JovialCombfish745 +1
Aanlyn
PayPal Instant realese
149,00 ZAR $0,92 Koop Koop
vriende en familie
Evans89 +312
Gesien 3 uur gelede
PayPal Release on withdrawal
300,00 ZAR $0,81 Koop Koop
Paywyze +49
Gesien 4 uur gelede
Bankoordrag fnbabsastandardnedcap
1 000,00 ZAR $0,91 Koop Koop
transaksiebewys word vereis foto-id word vereis geen derde partye nie
HunkyMagic96 +19
Gesien 4 uur gelede
Bankoordrag Standard Bank FNB
149,00 ZAR $0,90 Koop Koop
geen derde partye nie geen onderhandeling nie
Paywyze +49
Gesien 4 uur gelede
Kontantdeposito aan bank FNB
300,00 ZAR $0,89 Koop Koop
transaksiebewys word vereis foto-id word vereis geen derde partye nie
Nolo_eazzey +13
Gesien 6 uur gelede
Bankoordrag All south African banks
177,00 ZAR $0,88 Koop Koop
transaksiebewys word vereis geen onderhandeling nie
Melania11 +60
Gesien 5 uur gelede
Bankoordrag CapitecstandarTyme
149,00 ZAR $0,86 Koop Koop
transaksiebewys word vereis geen derde partye nie Paxful 6
SafeDove328 +3
Gesien 1 dag gelede
PayPal Instant Release
149,00 ZAR $0,84 Koop Koop
vriende en familie

Top-betaalmetodes in Suid-Afrika

FNB-E-BEURSIE

Paxful maak dit vir jou maklik en veilig om kriptogeld te koop en te hou. Vind die beste aanbod hier onder en koop vandag kriptogeld met FNB-E-BEURSIE.

Koop Bitcoin met FNB-E-BEURSIE

Bankoordrag

Paxful maak dit vir jou maklik en veilig om kriptogeld te koop en te hou. Vind die beste aanbod hier onder en koop vandag kriptogeld met Bankoordrag.

Koop Bitcoin met Bankoordrag

Kontantdeposito aan bank

Paxful maak dit vir jou maklik en veilig om kriptogeld te koop en te hou. Vind die beste aanbod hier onder en koop vandag kriptogeld met Kontantdeposito aan bank.

Koop Bitcoin met Kontantdeposito aan bank

PayPal

Paxful maak dit vir jou maklik en veilig om kriptogeld te koop en te hou. Vind die beste aanbod hier onder en koop vandag kriptogeld met PayPal.

Koop Bitcoin met PayPal

Perfect Money

Paxful maak dit vir jou maklik en veilig om kriptogeld te koop en te hou. Vind die beste aanbod hier onder en koop vandag kriptogeld met Perfect Money.

Koop Bitcoin met Perfect Money

Amazon-geskenkkaart

Paxful maak dit vir jou maklik en veilig om kriptogeld te koop en te hou. Vind die beste aanbod hier onder en koop vandag kriptogeld met Amazon-geskenkkaart.

Koop Bitcoin met Amazon-geskenkkaart

Wat is Paxful?

Paxful is ’n persoon-tot-persoon-Bitcoin-mark wat kopers met verkopers verbind. Kies eenvoudig hoe jy wil betaal, en tik in hoeveel Bitcoin jy nodig het.

Ons missie is om aan werkende mense ’n eenvoudige, regverdige, beveiligde platform te gee om die waarde van hul werk te verhandel. Ons grootste probleme wentel dikwels rondom geld, om dit te verdien en dit te vervoer. Ons is toegewy daaraan om die krag van mense te ontsluit deur ’n internasionale logistiekplatform vir persoon-tot-persoon-betaling vir die toekoms te bou. Paxful is PayPal + Uber en die mense se Wall Street.

Kan ek Bitcoin verkoop op Paxful?

Help ander mense in Suid-Afrika om Bitcoin te kry en jy kan GROOT winste van tot 60% op elke verkoop verdien. Begin nou met jou plaaslike bankrekening verkoop – kyk ons gratis gids. Paxful kry elke dag 1 000’e Bitcoin-kopers uit Suid-Afrika.

Skep rekening en begin verkoop

Verdien passiewe inkomste

Ken jy baie mense wat Bitcoin in Suid-Afrika wil koop? Met jou Bitcoin-kiosk en affiliaatprogram verdien jy 2% vir ewig op elke verhandeling deur net ’n skakel te deel. Begin nou.