Koop Bitcoin in ’n kits in Duitsland

Paxful, vandag een van die toonaangewende persoon-tot-persoon-kriptogeldmarkte, maak dit vir jou makliker en goedkoper om Bitcoin te koop en te hou. Of jy nou beplan om jou Bitcoin te gebruik vir inkope, geldsending of ander transaksies, al wat jy hoef te doen om aan die gang te kom, is om ’n rekening te skep.

Met Paxful kan jy Bitcoin in Duitsland koop op meer as 300 maniere, soos Sofort, Skrill, PayPal, ApplePay, GooglePay, bankoordrag en ander top-betaalmetodes wat in Duitsland en internasionaal beskikbaar is.

Is jy gereed om by die groeiende aantal Bitcoin-entoesiaste in die land aan te sluit? Registreer op Paxful, kry onmiddellik ’n gratis Bitcoin-beursie en kry die top-EUR-aanbiedinge wat in jou land beskikbaar is.

Top-aanbiedinge vir Euro in Duitsland

Verkoper Betaal met Minimum

om te betaal

om te betaal

Per dollar

WizardMarlin72 +11
Gesien 4 minute gelede
PayPal INSTANT RELEASE
60,00 EUR $1,02 Koop Koop
geen verifiëring nodig nie vriende en familie
amandalin +19999
Aanlyn
Google Play-geskenkkaart Honest and fast
10,00 EUR $0,62 Koop Koop
geen transaksiebewys nodig nie e-kodes word aanvaar geen verifiëring nodig nie
Honestbusinessman321 +3400
Aanlyn
Google Play-geskenkkaart Germany Italy
50,00 EUR $0,58 Koop Koop
geen transaksiebewys nodig nie e-kodes word aanvaar geen verifiëring nodig nie
DearEmma1994 +1556
Aanlyn
Google Play-geskenkkaart Honest and fast
25,00 EUR $0,58 Koop Koop
geen transaksiebewys nodig nie fisiese kaarte
Vanilla7777777 +870
Gesien 1 minuut gelede
Google Play-geskenkkaart Honest businessman
50,00 EUR $0,58 Koop Koop
e-kodes word aanvaar fisiese kaarte geen onderhandeling nie
Honesttransaction001 +11005
Aanlyn
Google Play-geskenkkaart FAST RELEASE
50,00 EUR $0,58 Koop Koop
geen transaksiebewys nodig nie fisiese kaarte
TeamMKA +12
Gesien 6 minute gelede
PayPal Only friends and family
300,00 EUR $0,59 Koop Koop
vriende en familie
wushu02 +6320
Aanlyn
Google Play-geskenkkaart FAST RELEASE IN 5min
20,00 EUR $0,59 Koop Koop
fisiese kaarte geen onderhandeling nie
wuhansc998998 +5692
Aanlyn
Google Play-geskenkkaart Germany Italy Finland
50,00 EUR $0,59 Koop Koop
geen transaksiebewys nodig nie e-kodes word aanvaar geen verifiëring nodig nie
asong +14888
Aanlyn
Google Play-geskenkkaart All eur countries
50,00 EUR $0,59 Koop Koop
geen transaksiebewys nodig nie e-kodes word aanvaar fisiese kaarte
JiangShuyingA +18216
Aanlyn
Google Play-geskenkkaart Honest businessman
10,00 EUR $0,59 Koop Koop
geen transaksiebewys nodig nie e-kodes word aanvaar geen verifiëring nodig nie
perfect001 +24501
Aanlyn
Google Play-geskenkkaart Write code quickly
10,00 EUR $0,60 Koop Koop
geen transaksiebewys nodig nie e-kodes word aanvaar geen verifiëring nodig nie
guangguang +15317
Aanlyn
Google Play-geskenkkaart Honest and fast
25,00 EUR $0,62 Koop Koop
geen transaksiebewys nodig nie e-kodes word aanvaar geen verifiëring nodig nie
114 +1981
Aanlyn
Google Play-geskenkkaart No Need Belgium France
15,00 EUR $0,62 Koop Koop
geen transaksiebewys nodig nie e-kodes word aanvaar
BTCboss7777777 +4388
Gesien 2 minute gelede
Google Play-geskenkkaart Merry Christmas
50,00 EUR $0,58 Koop Koop
e-kodes word aanvaar
Neymar4 +43
Aanlyn
Skrill INSTANT RELEASE
500,00 EUR $0,62 Koop Koop
geen transaksiebewys nodig nie geen verifiëring nodig nie aanlyn betalings
merwan75 +18
Gesien 41 minute gelede
Skrill Skrill fast and secure
10,00 EUR $0,67 Koop Koop
geen verifiëring nodig nie aanlyn betalings geen derde partye nie
PrettyCod293 +28
Gesien 10 minute gelede
PayPal PayPal trader
9,00 EUR $0,67 Koop Koop
geen onderhandeling nie
Mopesake +761
Gesien 13 minute gelede
Bankoordrag DE Instant Bank Transfer
100,00 EUR $0,67 Koop Koop
transaksiebewys word vereis geen verifiëring nodig nie begeleide verhandeling
horlaBTC +343
Gesien 7 minute gelede
Skrill MASTER CARD Accepted
20,00 EUR $0,67 Koop Koop
geen transaksiebewys nodig nie geen verifiëring nodig nie

Top-betaalmetodes in Duitsland

Bankoordrag

Paxful maak dit vir jou maklik en veilig om kriptogeld te koop en te hou. Vind die beste aanbod hier onder en koop vandag kriptogeld met Bankoordrag.

Koop Bitcoin met Bankoordrag

PayPal

Paxful maak dit vir jou maklik en veilig om kriptogeld te koop en te hou. Vind die beste aanbod hier onder en koop vandag kriptogeld met PayPal.

Koop Bitcoin met PayPal

Sofort

Paxful maak dit vir jou maklik en veilig om kriptogeld te koop en te hou. Vind die beste aanbod hier onder en koop vandag kriptogeld met Sofort.

Koop Bitcoin met Sofort

Skrill

Paxful maak dit vir jou maklik en veilig om kriptogeld te koop en te hou. Vind die beste aanbod hier onder en koop vandag kriptogeld met Skrill.

Koop Bitcoin met Skrill

SEPA

Paxful maak dit vir jou maklik en veilig om kriptogeld te koop en te hou. Vind die beste aanbod hier onder en koop vandag kriptogeld met SEPA.

Koop Bitcoin met SEPA

Google Play-geskenkkaart

Paxful maak dit vir jou maklik en veilig om kriptogeld te koop en te hou. Vind die beste aanbod hier onder en koop vandag kriptogeld met Google Play-geskenkkaart.

Koop Bitcoin met Google Play-geskenkkaart

Wat is Paxful?

Paxful is ’n persoon-tot-persoon-Bitcoin-mark wat kopers met verkopers verbind. Kies eenvoudig hoe jy wil betaal, en tik in hoeveel Bitcoin jy nodig het.

Ons missie is om aan werkende mense ’n eenvoudige, regverdige, beveiligde platform te gee om die waarde van hul werk te verhandel. Ons grootste probleme wentel dikwels rondom geld, om dit te verdien en dit te vervoer. Ons is toegewy daaraan om die krag van mense te ontsluit deur ’n internasionale logistiekplatform vir persoon-tot-persoon-betaling vir die toekoms te bou. Paxful is PayPal + Uber en die mense se Wall Street.

Kan ek Bitcoin verkoop op Paxful?

Help ander mense in Duitsland om Bitcoin te kry en jy kan GROOT winste van tot 60% op elke verkoop verdien. Begin nou met jou plaaslike bankrekening verkoop – kyk ons gratis gids. Paxful kry elke dag 1 000’e Bitcoin-kopers uit Duitsland.

Skep rekening en begin verkoop

Verdien passiewe inkomste

Ken jy baie mense wat Bitcoin in Duitsland wil koop? Met jou Bitcoin-kiosk en affiliaatprogram verdien jy 2% vir ewig op elke verhandeling deur net ’n skakel te deel. Begin nou.