Beskerm jou bates teen inflasie deur jou rykdom in Bitcoin te beveilig. By Paxful kan jy jou Ethiopiese birr (ETB) maklik vir BTC verruil, óf op jou rekenaar óf via die Paxful-beursie-app op iOS en Android.
Koop Bitcoin van duisende verkopers binne en buite die land en geniet BTC-koerse teen of selfs onder die huidige markprys. Dis nie net goedkoop om Bitcoin in Ethiopië op Paxful te koop nie, maar ook beveilig. Ons is in vennootskap met die toonaangewende kubersekuriteitfirmas om jou Bitcoin-beursie te beskerm en die mark skoon te hou. Jy kan gerus voel dat jou geld veilig is en dat jy van vertroude bronne koop.
Skep vandag ’n rekening en beveilig jou rykdom teen die dalende birr.
Verkoper | Betaal met | Minimum—maksimumbedrag |
Minimum
om te betaal |
om te betaal
Per dollar |
Koers per Bitcoin
Jy kan enige fraksie koop |
|
---|---|---|---|---|---|---|
QuirkyCodling253
+216
Gesien 1 minuut gelede |
Bankoordrag — All banks |
USD 570,00-USD 10 000,00 ETB | USD 570,00 ETB | $USD 1,05 Koop | Koop | |
George0209
+215
Gesien 1 uur gelede |
Bankoordrag — All banks |
USD 5 000,00-USD 10 000,00 ETB | USD 5 000,00 ETB | $USD 1,05 Koop | Koop | |
CozyArowana987
+210
Gesien 4 uur gelede |
Bankoordrag — dfgsda |
USD 577,00-USD 5 770,00 ETB | USD 577,00 ETB | $USD 0,86 Koop | Koop | |
wanghui852
+641
Gesien 15 minute gelede |
Bankoordrag — Ethiopia |
USD 5 000,00-USD 15 000,00 ETB | USD 5 000,00 ETB | $USD 0,82 Koop | Koop | |
SpruceDotterel440
+202
Gesien 1 minuut gelede |
Bankoordrag — all |
USD 570,00-USD 5 000,00 ETB | USD 570,00 ETB | $USD 0,74 Koop | Koop | |
yangyangKK
+416
Aanlyn |
Bankoordrag — all |
USD 1 000,00-USD 10 000,00 ETB | USD 1 000,00 ETB | $USD 0,59 Koop | Koop | |
Paxful maak dit vir jou maklik en veilig om kriptogeld te koop en te hou. Vind die beste aanbod hier onder en koop vandag kriptogeld met Bankoordrag.
Paxful maak dit vir jou maklik en veilig om kriptogeld te koop en te hou. Vind die beste aanbod hier onder en koop vandag kriptogeld met PayPal.
Paxful maak dit vir jou maklik en veilig om kriptogeld te koop en te hou. Vind die beste aanbod hier onder en koop vandag kriptogeld met Skrill.
Paxful maak dit vir jou maklik en veilig om kriptogeld te koop en te hou. Vind die beste aanbod hier onder en koop vandag kriptogeld met ENIGE krediet-/debietkaart.
Paxful maak dit vir jou maklik en veilig om kriptogeld te koop en te hou. Vind die beste aanbod hier onder en koop vandag kriptogeld met Speletjie-items.
Paxful maak dit vir jou maklik en veilig om kriptogeld te koop en te hou. Vind die beste aanbod hier onder en koop vandag kriptogeld met American Express-geskenkkaart.
Paxful is ’n persoon-tot-persoon-Bitcoin-mark wat kopers met verkopers verbind. Kies eenvoudig hoe jy wil betaal, en tik in hoeveel Bitcoin jy nodig het.
Ons missie is om aan werkende mense ’n eenvoudige, regverdige, beveiligde platform te gee om die waarde van hul werk te verhandel. Ons grootste probleme wentel dikwels rondom geld, om dit te verdien en dit te vervoer. Ons is toegewy daaraan om die krag van mense te ontsluit deur ’n internasionale logistiekplatform vir persoon-tot-persoon-betaling vir die toekoms te bou. Paxful is PayPal + Uber en die mense se Wall Street.
Help ander mense in Etiopië om Bitcoin te kry en jy kan GROOT winste van tot 60% op elke verkoop verdien. Begin nou met jou plaaslike bankrekening verkoop – kyk ons gratis gids. Paxful kry elke dag 1 000’e Bitcoin-kopers uit Etiopië.
Skep rekening en begin verkoop
Ken jy baie mense wat Bitcoin in Etiopië wil koop? Met jou Bitcoin-kiosk en affiliaatprogram verdien jy 2% vir ewig op elke verhandeling deur net ’n skakel te deel. Begin nou.