Wag asseblief terwyl ons die beste aanbiedinge vir jou vind.

Buy from

Betaal met

Price per Tether

Hoe om Tether te koop op Paxful

Paxful mik daarna om finansiële dienste toeganklik te maak vir miljoen individue wêreldwyd wat nie voldoende toegang tot bankdienste het nie. Ons gee jou die vryheid om jou geld vir Tether (USDT) om te wissel en dit te gebruik soos jy goeddink – of dit nou is om vir goedere en dienste te betaal, jou bates teen inflasie te beskerm, digitale geldeenhede te koop, of om te verskans teen die wisselvalligheid van kriptogeldpryse.

Op Paxful se mens-aangedrewe mark kan jy Tether direk van medegebruikers nes jy van reg oor die wêreld koop. Geen banke, korporasies of ander tussengangers is betrokke nie.

Hier’s hoe om te begin:

  1. Skep ’n rekening of meld by jou bestaande een aan. Registrasie by Paxful kom met ’n gratis beursie waar jy jou USDT kan stoor.
  2. Kies ’n betaalmetode, voer die bedrag wat jy wil spandeer in jou voorkeur-geldeenheid in, klik dan op Soek vir aanbiedinge.
  3. Bekyk elke aanbod, met lees hul bepalings en voorwaardes. Kyk mooi na die koerse wat deur die verkopers gestel is, asook hul reputasietellings en terugvoer, om hul geloofwaardigheid te kontroleer.
  4. Sodra jy ’n aanbod kry wat die beste by jou vereistes pas, bevestig die bedrag wat jy sal betaal, en begin die verhandeling. Dit sal ’n lewende gesprek oopmaak waar jy intyds met die verkoper kan kommunikeer.
  5. Gedurende die verhandeling sal die verkoper meer inligting verskaf oor hoe om voort te gaan. Volg hul instruksies noukeurig en bevestig die transaksie sodra jy betaal het.
  6. Sodra die verkoper die betaling gevalideer het, sal hulle jou USDT wat veilig in ons fondsbewaring gehou is, direk na jou Paxful Tether-beursie vrystel.

Sodra jy die verhandeling voltooi het, kan jy jou Tether-saldo op enigiets spandeer wat jy wil, of dit na ’n ander beursie oordra.

Met meer as 300 maniere om te betaal, insluitend kontant, bankoordragte en geskenkkaarte, was dit nog so maklik om USDT te koop nie. Sien jy nie jou voorkeur-betaalmetode nie? Laat weet ons, en ons sal probeer om dit op ons platform by te voeg. Vir meer inligting, kyk ons Kennisbasis of kontak ons steundiensspan.