Koop Bitcoin (BTC) by Bitcoin-OTM’s

Paxful maak dit vir jou maklik en veilig om kriptogeld te koop en te hou. Vind die beste aanbod hier onder en koop vandag kriptogeld met Bitcoin-OTM.

Wag asseblief terwyl ons die beste aanbiedinge vir jou vind.

Koop vanaf

Betaal met

Koers per Bitcoin

Hoe om Bitcoin te koop op Paxful

Hier by Paxful is ons doel om finansiële dienste vir miljoene mense reg oor die wêreld toeganklik te maak. Ons wil mense die geleentheid gee om geld te spandeer waar hulle wil en hul alledaagse lewens aansienlik te verbeter.

Ons platform werk op die beginsel van persoon-tot-persoon-finansies, wat jou in staat stel om Bitcoin direk van ander gebruikers soos jy te koop sonder dat banke of korporasies betrokke is. Jy sal deel word van ’n gemeenskap van meer as drie miljoen gebruikers wat almal na ons gekom het met die oogmerk om beheer oor hul finansies te neem.

Om kriptogeld op Paxful te koop, is eenvoudig – volg het hierdie stappe:

  1. Registreer – Skep ’n rekening, en jy sal outomaties jou gratis Bitcoin-beursie kry.
  2. Vind ’n aanbod – Sodra jy ’n rekening het, kies die betaalmetode, die Bitcoin-bedrag wat jy wil koop, asook jou voorkeur-geldeenheid, en klik op Soek vir aanbiedinge. Blaai deur die lys beskikbare aanbiedinge, kies die een wat die beste by jou behoeftes pas, en lees die verkoper se vereistes.
  3. Begin die verhandeling – Indien jy met die verkoper se vereistes tevrede is, voer die Bitcoin-bedrag in wat jy wil koop, en begin die verhandeling. Dan sal ’n lewende gesprek met die verkoper begin. Volg die verkoper se instruksies om te betaal, en bevestig dit.
  4. Ontvang die Bitcoin – Die verkoper sal die Bitcoin dan direk na jou Paxful-beursie vrystel.

Jy kan ook na ons gedetailleerde stap-vir-stap-video kyk oor hoe om Bitcoin in ’n kits te koop.

Nadat jy ’n verhandeling suksesvol voltooi het, kan jy Bitcoin direk uit jou Paxful-beursie na enige beursie of diens stuur of spandeer.

Met meer as 300 beskikbare betaalmetodes was dit nog nooit makliker om Bitcoin aanlyn te koop nie. Van kontant en bankoordragte tot geskenkkaarte en betaal-apps – jy kan die opsie kies wat vir jou die geskikste sal wees. As jy ’n voorkeur-betaalmetode het wat jy nie sien nie, laat weet ons, en ons sal probeer om dit by te voeg.

Verhandel vinnig, veilig en beveiligd met Paxful se persoon-tot-persoon-Bitcoin-mark. Kom vandag nog aan die gang!