Kry jou gratis, beveiligde bitcoin-beursie
’n Eenvoudige en veilige manier om jou Bitcoin te koop, te verkoop en te stoor.
Die Paxful-beursie
is ’n veilige en gerieflike manier om jou geld te bestuur. Registreer vandag en vind self uit waarom miljoene mense ons vertrou.
Kry jou gratis, beveiligde bitcoin-beursie
’n Bitcoin-beursie wat jy kan vertrou
Meer as 3 miljoen mense het die Paxful-beursie al gebruik om meer as 40 000 BTC te stuur en ontvang. Die uitstekende sekuriteitkenmerke maak dit een van die mees vertroude beursies in die wêreld – sodat jy nooit hoef te kies tussen sekuriteit en gerief nie.
Die Paxful-beursie is funksioneel, veilig en maklik om op al jou toestelle te gebruik. Jy kan met ’n paar klikke jou fondse maklik bestuur en direk via ons persoon-tot-persoon-mark aanvul en Bitcoin stuur of ontvang.
Voordele
Is jy steeds onseker? Ons verstaan. Hier is ’n paar redes waarom jy die Paxful-beursie behoort te kry.
Sekuriteit
By Paxful neem ons die veiligheid van jou geld ernstig op. Ons streng verifiëring- en wagwoordvereistes verseker dat jy die enigste persoon is wat toegang tot jou geld het.
Buigsaamheid
Geniet die vryheid van meer as 300 maniere om jou Bitcoin te koop of verkoop. Ons persoon-tot-persoon-mark koppel jou op ’n veilige en privaat manier met regte mense nes jy.
Vryheid
Kry op ’n beveiligde manier toegang tot jou geld, enige plek, enige tyd. Danksy die krag van die wolk, verloor jy nie jou geld nie, selfs al verloor jy jou toestel.
Ons gebruikers hou baie van ons!
Kyk wat mense oor ons te sê het.
Soos gesien op...
Kry nou jou gratis Paxful-Bitcoin-beursie!
Verhandel in ’n kits en koop Bitcoin vandag moeitevry!