Verdien kriptogeld met Paxful

Koop en verkoop digitale geldeenhede op ’n maklike manier. Kry jou Paxful-rekening, begin betalings aanvaar en verdien geld.

Meer as 350 maniere om Bitcoin te koop en te verkoop

Kies ’n betaalmetode waarvan jy hou en verhandel direk met ander mense nes jy!

Bekyk alle aanbiedinge

Paxful in die media

Paxful is baie gewild in die kriptogeldruimte en is al uitgebreid gedek in baie beroemde tydskrifte. Een van ons missies is om 100 skole in Afrika te bou. Kyk na die video hier onder om meer uit te vind oor ons #BuiltWithbitcoin-inisiatief.

Word ’n Bitcoin-verkoper op Paxful

Word ’n verkoper op Paxful en bemagtig miljoene mense reg oor die wêreld met finansiële vryheid. Bied verskeie betaalmetodes aan waarvan kopers hou, elimineer tussenhandelaars, en kry hulp met al die hulpbronne en leiding wat jy nodig het om sukses te behaal.

12 000+

Vertroude aanbiedinge

12 000+

Vertroude verkopers

6 000 000+

Tevrede kliënte

Word ’n verkoper

Terugvoer

Miljoene mense het Paxful reeds suksesvol gebruik en het baie mooi dinge oor ons te sê. Hier’s wat ons gebruikers van Paxful dink, in hul eie woorde.

Met Paxful kan jy die volgende:

Verhef jou finansiële vryheid tot ’n hoër vlak met Paxful.

Bitcoin aanlyn koop

Buy Bitcoin on Paxful in real time. Trade with other users online using our live chat.

Verkoop Bitcoin

Sell your Bitcoin at your chosen rate, and get paid in one of numerous payment methods.

Met beveiligde fondsbewaring verhandel

Jou Bitcoin word in ons beveiligde fondsbewaring gehou totdat die verhandeling suksesvol voltooi is.

Jou reputasie bou

Met ons gebruikerterugvoer-stelsel kan jy vertroude en ervare genote vind om mee te verhandel.

'n Gratis beursie kry

Get a life-time free Bitcoin wallet maintained by BitGo, the leading provider of secure Bitcoin wallets.

Ekstra inkomste verdien

Take advantage of our Affiliate Program to create a steady income stream.

Begin verhandel op Paxful

Registreer vandag om jou gratis digitale beursie te ontvang. Jy kan Bitcoin onmiddellik en moeiteloos begin koop of verkoop.

Skep rekening