
Paxful-genootskapprogram
Maak jou gemeenskap groter en verdien Bitcoin
Paxful se missie is finansiële vryheid vir almal, en ons genootskapprogram is jou manier om dit te laat gebeur. Sluit by ons aan, stel kriptogeld aan die mense rondom jou bekend, en verdien tot 2 000 USD se BTC of meer via jou netwerk.
Laat jou innerlike entrepreneur ontwaak
Dis maklik en pret om mense na Paxful te bring. Kyk hierdie belonings wat jy kan verdien wanneer jy kriptogeld na jou gemeenskap help bring:
![]() GENOOT
Vlak 1
Bring 7 nuwe gebruikers
|
![]() AMBASSADEUR
Vlak 2
Bring 20 nuwe gebruikers
|
![]() ASSOSIAAT
Vlak 3
Bring 100 nuwe gebruikers
|
|
---|---|---|---|
Verdien 5 USD in BTC per verwyser
|
|||
Voorkeursteundiens
|
|||
Kenteken op jou profiel
|
|||
Gereelde weggeepryse
|
|||
Uitgeligte aanbiedings
|
|||
Vergroot jou sosiale aanhang
|
|||
Handelsware met Paxful se handelsmerk
|
|||
Toegewyde rekeningbestuurder
|
|||
Wees eerste om nuwe kenmerke en produkte te probeer
|
|||
Verdien elke maand 150 USD se BTC
|
![]() GENOOT
Vlak 1
Bring 7 nuwe gebruikers
|
|
---|---|
Verdien 5 USD in BTC per verwyser
|
|
Voorkeursteundiens
|
|
Kenteken op jou profiel
|
|
Gereelde weggeepryse
|
|
Uitgeligte aanbiedings
|
|
Vergroot jou sosiale aanhang
|
|
Handelsware met Paxful se handelsmerk
|
|
Toegewyde rekeningbestuurder
|
|
Wees eerste om nuwe kenmerke en produkte te probeer
|
|
Verdien elke maand 150 USD se BTC
|
![]() AMBASSADEUR
Vlak 2
Bring 20 nuwe gebruikers
|
|
---|---|
Verdien 5 USD in BTC per verwyser
|
|
Voorkeursteundiens
|
|
Kenteken op jou profiel
|
|
Gereelde weggeepryse
|
|
Uitgeligte aanbiedings
|
|
Vergroot jou sosiale aanhang
|
|
Handelsware met Paxful se handelsmerk
|
|
Toegewyde rekeningbestuurder
|
|
Wees eerste om nuwe kenmerke en produkte te probeer
|
|
Verdien elke maand 150 USD se BTC
|
![]() ASSOSIAAT
Vlak 3
Bring 100 nuwe gebruikers
|
|
---|---|
Verdien 5 USD in BTC per verwyser
|
|
Voorkeursteundiens
|
|
Kenteken op jou profiel
|
|
Gereelde weggeepryse
|
|
Uitgeligte aanbiedings
|
|
Vergroot jou sosiale aanhang
|
|
Handelsware met Paxful se handelsmerk
|
|
Toegewyde rekeningbestuurder
|
|
Wees eerste om nuwe kenmerke en produkte te probeer
|
|
Verdien elke maand 150 USD se BTC
|
Hoe word ek ’n Genoot?
Dien ’n aansoek in. Ons sal dit nagaan, en as alles reg lyk, is jy in!

1
Doen aansoek by die Paxful-genootskapprogram
Vul alle vereiste inligting op die aansoekvorm in. As jy nie ’n Paxful-rekening het nie, kan jy vinnig een skep.

2
Gesels met ons
As jy gekies word, sal ons ’n onderhoud met jou reël op ’n kanaal wat vir jou gerieflik is: Telegram, WhatsApp, Zoom of Google Meet.

3
Nagaan en bevestiging
Ná ons gesprek sal ons jou aansoek nagaan. As almal saamstem, word dit goedgekeur. Daarna word die ooreenkoms vir jou gestuur om te onderteken, en jy’s in!
Jy sal ten volle geverifieer moet word en jy sal op die eerste vlak begin – as Genoot. As jy egter ’n aansienlike aantal sosiale volgers het, sal jy dalk op ’n hoër vlak kan begin.
Wees deel van ’n familie
Ons genote kom van reg oor die wêreld en uit alle lewenskringe.