Neem Paxful oral met ons mobiele app

Stuur, ontvang en verhandel Bitcoin oral waar jy gaan met Paxful se mobiele-beursie-app. Neem volle beheer oor jou BTC en volg jou verhandelings intyds.

Skandeer die QR-kode of laai van die app-winkel af:

content-illustration content-illustration
content-illustration

Kenmerke

  • Stuur en ontvang Bitcoin in jou eie private kriptogeldbeursie
  • Volg jou oop verhandelings op Paxful sodat jy weet wat die huidige status van jou mees onlangse transaksies is, terwyl jy Bitcoin koop en verkoop
  • Verpersoonlik jou Paxful-beursie-profiel sodat mense met wie jy verhandel, weet dat dit jy is
  • Stoor jou swaarverdiende Bitcoin veilig en gaan jou saldo intyds na
  • Deel jou Bitcoin-beursie-adres of QR-kode met ander verhandelaars en vriende
  • Kry opdaterings van omwisselkoerse van Bitcoin-in-gewonegeld wanneer dit jou pas
  • Ontvang stootberigte oor jou verhandelings en aanbiedinge
  • Het jy nie toegang tot Google Play nie? Klik hier om uit te vind hoe