Wag asseblief terwyl ons die beste aanbiedinge vir jou vind.

Buy from

Betaal met

Price per Bitcoin

Hoe om Bitcoin te koop met Apple Pay

Om jou Apple Pay-balans in Bitcoin te verander is maklik en veilig op Paxful. Ons persoon-tot-persoon mark, wat deur fondsbewaring beskerm word, maak dit vir jou moontlik om met duisende Bitcoin verkopers van regoor die wêreld te verhandel, enige dag van die week, sonder om ekstra geld te betaal. Jy kan Bitcoin koop deur Apple Pay te gebruik in 'n paar eenvoudige stappe:

Meld eers aan by jou Paxful-rekening aan of skep een as jy nuut op die platform is. Sodra jy aangemeld het, klik op Koop Bitcoin en stel “Apple Pay” as die voorkeurbetaalwyse om alle aanbiedings te kan sien wat aan jou vereistes voldoen.

Ten eerste beveel ons aan dat jy elke verkoper se profiel bekyk en resensies van vorige kopers lees om te bepaal of hulle vertrou kan word.

Wanneer jy ’n uitstekende aanbod van ’n betroubare verkoper sien, klik op Koop om hul aanbodvereistes te lees. Verskillende verkopers het verskillende stelle voorwaardes, maar die meeste sal vereis dat jy ’n digitale kopie van jou regeringsuitgereikte ID en ’n skermkiekie stuur wat wys dat die presiese geld reeds op Apple Pay gelaai is.

As jy met die vereistes tevrede is, druk Aanvaar vereistes en koop nou Bitcoin! om ’n lewende gesprek met die verkoper te begin. Stuur die betaling eers wanneer die verkoper vir jou vertel om dit te doen, en klik op Merk as betaal eers nadat die fondse van jou Apple Pay-rekening af oorgedra is. Sodra die verkoper die transaksie bevestig, sal hulle die BTC na jou Paxful-Bitcoin-beursie vrystel.

Daar het jy dit – jy het so pas BTC gekoop met Apple Pay! Jy kan dit nou gebruik om vir dienste te betaal, produkte te bestel, of vir spekulatiewe doeleindes. Vir vrae, terugvoer of kommer oor ons platform, klik Kontak ons om ons toegewyde kliëntesteundiens-span te kontak.