Kan ons vriende wees?

Sluit by die Paxful-gemeenskap aan

Kom ons ontmoet op sosiale media en ons sal jou op hoogte hou van wat in Paxful en in die kriptogeldwêreld gebeur. Hier sal jy ons amptelike sosialemediarekeninge vind en ons sal hierdie bladsy ook bywerk met enige nuwes wat ons byvoeg.

Paxful-sosialemediarekeninge

Kom ons ontmoet!

Skakel met enige rekening hier onder, of met hulle almal!

Paxful-sosialemediarekeninge

Kom ons gesels op Telegram

Ons het toegewese Telegram-kanale geskep vir elke land waarin ons werk. Sluit by ons op Telegram aan om met ons oor jou idees vir Paxful en met ander kriptogeldentoesiaste in jou gemeenskap te gesels.

Paxful-webinare

Wil jy op hoogte bly van die jongste kenmerke op Paxful, asook neigings in die kriptogeldwêreld? Ons webinare is 'n skatkis van kennis wat jy kan verken.

Paxful-sosialemediarekeninge