Koop Bitcoin in ’n kits in Brasilië

Paxful, die wêreld se toonaangewende persoon-tot-persoon-Bitcoin-mark, is tot jou diens – gereed om jou te help om jou Brasiliaanse reaal (BRL) in BTC om te wissel. Die Paxful-gemeenskap in Brasilië is een van die snelste groeiende in Latyns-Amerika wat net in die afgelope maand meer as 500 000 USD se BTC verhandel het. Word vandag deel daarvan deur ’n rekening te skep, jou gratis Bitcoin-beursie te kry en te kies uit meer as 300 maniere om vir jou BTC te betaal.

Gebruik ons ultrabeveiligde stelsel om jou eerste BTC veilig in die hande te kry. Danksy tweefaktorbekragtiging (2FA) en ons 24/7-kliëntesteundiensspan aan jou sy het ons die perfekte verhandelomgewing vir jou geskep.

Kies uit die duisende aanbiedinge van ons vertroude verkopers en bestuur jou fondse op jou rekenaar of terwyl jy rondbeweeg deur ons Android- of iOS- mobiele apps af te laai!

Top-aanbiedinge vir Brasilliaanse reaal in Brasilië

Verkoper Betaal met Minimum

om te betaal

om te betaal

Per dollar

DeboraMtl +1348
Gesien 2 minute gelede
Bankoordrag PIXBBCEFBRADSANTINTE
500,00 BRL $0,95 Koop Koop
geen verifiëring nodig nie geen derde partye nie begeleide verhandeling
VastPickerel873 +225
Gesien 45 minute gelede
Mercado Pago PIX MERCADO PAGO
500,00 BRL $0,74 Koop Koop
geen verifiëring nodig nie
Ruboao22 +75
Gesien 3 uur gelede
Bankoordrag pagamentos de terceiros
100,00 BRL $0,74 Koop Koop
transaksiebewys word vereis slegs kontant begeleide verhandeling
Tisdale +135
Gesien 5 uur gelede
Skrill Fast and reliable trader
250,67 BRL $0,77 Koop Koop
aanlyn betalings
Rashimillo +115
Gesien 8 uur gelede
PayPal Instant release
445,00 BRL $0,85 Koop Koop
geen onderhandeling nie vriende en familie
Ruboao22 +75
Gesien 3 uur gelede
Kontantdeposito aan bank qualquer banco
100,00 BRL $0,87 Koop Koop
slegs kontant eksterne betaling met transaksiebewys
carnovore1130 +0
Gesien 4 uur gelede
PayPal instant release
17,00 BRL $0,88 Koop Koop
geen onderhandeling nie vriende en familie
OpenMoney +46
Gesien 23 uur gelede
Bankoordrag Nubank24horas
20,00 BRL $0,98 Koop Koop
transaksiebewys word vereis geen derde partye nie begeleide verhandeling
Christian2Reis +97
Gesien 28 minute gelede
Bankoordrag Pagamento de Terceiros
100,00 BRL $0,59 Koop Koop
transaksiebewys word vereis foto-id word vereis
ValleTrading +30
Aanlyn
Kontantdeposito aan bank PIX TED
150,00 BRL $0,78 Koop Koop
transaksiebewys word vereis geen verifiëring nodig nie geen onderhandeling nie
ValleTrading +30
Aanlyn
Bankoordrag PIX TED VARIOS BANCOS
200,00 BRL $0,83 Koop Koop
transaksiebewys word vereis geen verifiëring nodig nie begeleide verhandeling
Nathigil +29
Gesien 2 uur gelede
Kontantdeposito aan bank NUBANKBRADESCOSANTANDER
100,00 BRL $0,87 Koop Koop
geen transaksiebewys nodig nie geen verifiëring nodig nie
LoracBTC +2
Gesien 2 uur gelede
Bankoordrag PIX OU TED
50,00 BRL $0,93 Koop Koop
transaksiebewys word vereis geen derde partye nie begeleide verhandeling
Lukaszczyk_P2P +7
Aanlyn
Bankoordrag ACEITO PIX
17,00 BRL $0,98 Koop Koop
geen derde partye nie begeleide verhandeling
tomazda +407
Aanlyn
Kontantdeposito aan bank BRADESCO PIX TED
200,00 BRL $0,74 Koop Koop
transaksiebewys word vereis geen verifiëring nodig nie geen onderhandeling nie
Vspian +671
Gesien 25 minute gelede
Bankoordrag PIXBBINTERORIBRACEF
777,00 BRL $0,95 Koop Koop
transaksiebewys word vereis geen derde partye nie begeleide verhandeling
waraujo +361
Aanlyn
Kontantdeposito aan bank Bradesco TED PIX
200,00 BRL $0,77 Koop Koop
transaksiebewys word vereis geen verifiëring nodig nie geen onderhandeling nie
Reborn66 +373
Gesien 1 minuut gelede
Skrill Fast and reliable
400,00 BRL $0,77 Koop Koop
aanlyn betalings
tradersod +1199
Gesien 2 minute gelede
Bankoordrag Pix PicPay MPag e C6
18,00 BRL $0,78 Koop Koop
geen derde partye nie
tomazda +407
Aanlyn
Bankoordrag PIX TED QUALQUER BANCO
200,00 BRL $0,80 Koop Koop
transaksiebewys word vereis geen verifiëring nodig nie begeleide verhandeling

Top-betaalmetodes in Brasilië

Bankoordrag

Paxful maak dit vir jou maklik en veilig om kriptogeld te koop en te hou. Vind die beste aanbod hier onder en koop vandag kriptogeld met Bankoordrag.

Koop Bitcoin met Bankoordrag

Skrill

Paxful maak dit vir jou maklik en veilig om kriptogeld te koop en te hou. Vind die beste aanbod hier onder en koop vandag kriptogeld met Skrill.

Koop Bitcoin met Skrill

PayPal

Paxful maak dit vir jou maklik en veilig om kriptogeld te koop en te hou. Vind die beste aanbod hier onder en koop vandag kriptogeld met PayPal.

Koop Bitcoin met PayPal

Kontantdeposito aan bank

Paxful maak dit vir jou maklik en veilig om kriptogeld te koop en te hou. Vind die beste aanbod hier onder en koop vandag kriptogeld met Kontantdeposito aan bank.

Koop Bitcoin met Kontantdeposito aan bank

Mercado Pago

Paxful maak dit vir jou maklik en veilig om kriptogeld te koop en te hou. Vind die beste aanbod hier onder en koop vandag kriptogeld met Mercado Pago.

Koop Bitcoin met Mercado Pago

Kontant in persoon

Paxful maak dit vir jou maklik en veilig om kriptogeld te koop en te hou. Vind die beste aanbod hier onder en koop vandag kriptogeld met Kontant in persoon.

Koop Bitcoin met Kontant in persoon

Wat is Paxful?

Paxful is ’n persoon-tot-persoon-Bitcoin-mark wat kopers met verkopers verbind. Kies eenvoudig hoe jy wil betaal, en tik in hoeveel Bitcoin jy nodig het.

Ons missie is om aan werkende mense ’n eenvoudige, regverdige, beveiligde platform te gee om die waarde van hul werk te verhandel. Ons grootste probleme wentel dikwels rondom geld, om dit te verdien en dit te vervoer. Ons is toegewy daaraan om die krag van mense te ontsluit deur ’n internasionale logistiekplatform vir persoon-tot-persoon-betaling vir die toekoms te bou. Paxful is PayPal + Uber en die mense se Wall Street.

Kan ek Bitcoin verkoop op Paxful?

Help ander mense in Brasilië om Bitcoin te kry en jy kan GROOT winste van tot 60% op elke verkoop verdien. Begin nou met jou plaaslike bankrekening verkoop – kyk ons gratis gids. Paxful kry elke dag 1 000’e Bitcoin-kopers uit Brasilië.

Skep rekening en begin verkoop

Verdien passiewe inkomste

Ken jy baie mense wat Bitcoin in Brasilië wil koop? Met jou Bitcoin-kiosk en affiliaatprogram verdien jy 2% vir ewig op elke verhandeling deur net ’n skakel te deel. Begin nou.