Koop Bitcoin in ’n kits in België

Danksy Paxful, die wêreld se toonaangewende mens-aangedrewe Bitcoin-mark, is dit maklik om Bitcoin in België te koop. Ons verkopers word versigtig beoordeel deur ’n eenvoudige identifikasieplig-verifiëringstelsel (KYC) en hulle verhandel Bitcoin deur ’n P2P-mark wat deur die VSA-regering gereguleer word. Dit beteken dat duisende vertroude verkopers regstaan om BTC aan jou te verkoop met meer as 300 betaalmetodes en zero diensgeld.

Ons ekosisteem word boonop gerugsteun deur sterk sekuriteitprotokolle, insluitend tweefaktorbekragtiging (2FA) en ’n kliëntesteundiensspan wat 24/7 beskikbaar is. Sáám skep hulle vir jou die allerveiligste verhandelomgewing.

Sodra jy ’n rekening skep, kry jy ’n gratis Bitcoin-beursie – dit beteken dat dit maklik en eenvoudig is om aan die gang te kom. Probeer dit nou!

Top-aanbiedinge vir Euro in België

Verkoper Betaal met Minimum

om te betaal

om te betaal

Per dollar

HernestoGood +10
Gesien 10 minute gelede
PayPal Open trade fast
150,00 EUR $1,00 Koop Koop
vriende en familie
Ricksavy +246
Gesien 3 uur gelede
PayPal Instant payments
20,00 EUR $0,83 Koop Koop
geen verifiëring nodig nie geen onderhandeling nie vriende en familie
AmA +801
Gesien 1 minuut gelede
PayPal NO ID Simple and Fast
20,00 EUR $0,82 Koop Koop
geen verifiëring nodig nie aanlyn betalings
tradeassure +511
Gesien 1 uur gelede
PayPal INSTANT RELEASE
100,00 EUR $0,82 Koop Koop
geen verifiëring nodig nie
MustawanYusuf5611 +43
Gesien 5 uur gelede
PayPal Goods and service only
10,00 EUR $0,83 Koop Koop
aanlyn betalings
LucBauers +12
Gesien 8 uur gelede
PayPal Honest trader
10,00 EUR $0,83 Koop Koop
Paxful 6
Kaneli +28
Gesien 4 uur gelede
PayPal faster and secure
15,00 EUR $0,83 Koop Koop
geen transaksiebewys nodig nie geen verifiëring nodig nie aanlyn betalings
Karis004 +161
Aanlyn
PayPal Instant release
50,00 EUR $0,83 Koop Koop
geen transaksiebewys nodig nie geen verifiëring nodig nie aanlyn betalings
Riobajaymaks +211
Gesien 3 uur gelede
PayPal Instant release
9,00 EUR $0,83 Koop Koop
geen transaksiebewys nodig nie vriende en familie
Mutsyy +144
Gesien 7 minute gelede
Revolut QUICK RELEASE IBAN ONLLY
10,00 EUR $0,83 Koop Koop
foto-id word vereis aanlyn betalings geen derde partye nie
JayOmedo +84
Aanlyn
PayPal instant
11,00 EUR $0,83 Koop Koop
vriende en familie
HumaneBurbot74 +94
Gesien 1 uur gelede
PayPal Instant release
9,00 EUR $0,83 Koop Koop
geen transaksiebewys nodig nie aanlyn betalings
Weever_ +112
Aanlyn
PayPal INSTANT RELEASE
33,00 EUR $0,83 Koop Koop
geen transaksiebewys nodig nie geen verifiëring nodig nie vriende en familie
NICK_TRUSTEE +209
Gesien 8 uur gelede
PayPal Family and friends
20,00 EUR $0,83 Koop Koop
geen transaksiebewys nodig nie aanlyn betalings
AlmightyKaii +1175
Gesien 1 uur gelede
SEPA SEPA ALL EUROPEAN BANKS
50,00 EUR $0,82 Koop Koop
foto-id word vereis aanlyn betalings geen derde partye nie
Vinkip +104
Gesien 1 minuut gelede
PayPal release after withdrawal
40,00 EUR $0,83 Koop Koop
vriende en familie
Ahono +331
Aanlyn
PayPal Instant release
40,00 EUR $0,83 Koop Koop
geen verifiëring nodig nie aanlyn betalings
patokirui +159
Aanlyn
PayPal instant release
110,00 EUR $0,83 Koop Koop
geen transaksiebewys nodig nie geen verifiëring nodig nie
Labex +270
Aanlyn
PayPal
9,00 EUR $0,83 Koop Koop
Mutsyy +144
Gesien 7 minute gelede
SEPA QUICK RELEASE
9,00 EUR $0,83 Koop Koop
foto-id word vereis aanlyn betalings geen derde partye nie

Top-betaalmetodes in België

Bankoordrag

Paxful maak dit vir jou maklik en veilig om kriptogeld te koop en te hou. Vind die beste aanbod hier onder en koop vandag kriptogeld met Bankoordrag.

Koop Bitcoin met Bankoordrag

PayPal

Paxful maak dit vir jou maklik en veilig om kriptogeld te koop en te hou. Vind die beste aanbod hier onder en koop vandag kriptogeld met PayPal.

Koop Bitcoin met PayPal

ENIGE krediet-/debietkaart

Paxful maak dit vir jou maklik en veilig om kriptogeld te koop en te hou. Vind die beste aanbod hier onder en koop vandag kriptogeld met ENIGE krediet-/debietkaart.

Koop Bitcoin met ENIGE krediet-/debietkaart

Paysafecard

Paxful maak dit vir jou maklik en veilig om kriptogeld te koop en te hou. Vind die beste aanbod hier onder en koop vandag kriptogeld met Paysafecard.

Koop Bitcoin met Paysafecard

Revolut

Paxful maak dit vir jou maklik en veilig om kriptogeld te koop en te hou. Vind die beste aanbod hier onder en koop vandag kriptogeld met Revolut.

Koop Bitcoin met Revolut

SEPA

Paxful maak dit vir jou maklik en veilig om kriptogeld te koop en te hou. Vind die beste aanbod hier onder en koop vandag kriptogeld met SEPA.

Koop Bitcoin met SEPA

Wat is Paxful?

Paxful is ’n persoon-tot-persoon-Bitcoin-mark wat kopers met verkopers verbind. Kies eenvoudig hoe jy wil betaal, en tik in hoeveel Bitcoin jy nodig het.

Ons missie is om aan werkende mense ’n eenvoudige, regverdige, beveiligde platform te gee om die waarde van hul werk te verhandel. Ons grootste probleme wentel dikwels rondom geld, om dit te verdien en dit te vervoer. Ons is toegewy daaraan om die krag van mense te ontsluit deur ’n internasionale logistiekplatform vir persoon-tot-persoon-betaling vir die toekoms te bou. Paxful is PayPal + Uber en die mense se Wall Street.

Kan ek Bitcoin verkoop op Paxful?

Help ander mense in België om Bitcoin te kry en jy kan GROOT winste van tot 60% op elke verkoop verdien. Begin nou met jou plaaslike bankrekening verkoop – kyk ons gratis gids. Paxful kry elke dag 1 000’e Bitcoin-kopers uit België.

Skep rekening en begin verkoop

Verdien passiewe inkomste

Ken jy baie mense wat Bitcoin in België wil koop? Met jou Bitcoin-kiosk en affiliaatprogram verdien jy 2% vir ewig op elke verhandeling deur net ’n skakel te deel. Begin nou.