Koop Bitcoin in ’n kits in Bahrein

Paxful is nou in Bahrein, gereed om jou vinnig en veilig te help om jou Bahreinse dinar (BHD) in BTC om te wissel.

Ons is ’n vertroude lid van Group-IB en trotse vennoot van Chainalysis, en streef daarna om jou die veiligste verhandelomgewing moontlik te gee. Met ’n beveiligde fondsbewaringstelsel en tweefaktorbekragtiging kan jy gerus verhandel in die wete dat jou fondse beskerm is.

Waarvoor wag jy dan? Met verifiëring op dieselfde dag kan jy nou dadelik met hoër limiete begin verhandel! Begin verhandel deur ’n rekening te skep, jou gratis Bitcoin-beursie te kry en te soek vir die beste aanbod van ons duisende vertroude verkopers. Ons is op jou rekenaar of op jou Android- of iOS-toestel beskikbaar!

Top-aanbiedinge vir Bahreinse dinar in Bahrein

Verkoper Betaal met Minimum

om te betaal

om te betaal

Per dollar

Tililei +191
Gesien 4 minute gelede
PayPal friends and families only
4,00 BHD $0,83 Koop Koop
geen verifiëring nodig nie geen onderhandeling nie vriende en familie
jnrbii +557
Aanlyn
PayPal instant release
50,00 BHD $0,83 Koop Koop
geen transaksiebewys nodig nie aanlyn betalings
princeroni64 +479
Aanlyn
PayPal Instant Release
10,00 BHD $0,83 Koop Koop
geen verifiëring nodig nie aanlyn betalings
Skaikruvi +125
Aanlyn
PayPal Released in Seconds
25,00 BHD $0,83 Koop Koop
vriende en familie
prettyqueen888888 +146
Gesien 57 minute gelede
PayPal release right away
11,00 BHD $0,63 Koop Koop
KindlyMarlin815 +316
Gesien 12 uur gelede
PayPal friends and family
20,00 BHD $0,81 Koop Koop
geen transaksiebewys nodig nie geen onderhandeling nie
Altcoin88 +465
Aanlyn
EzRemit FAST AND SECURE
15,00 BHD $0,86 Koop Koop
aanlyn betalings
Altcoin88 +465
Aanlyn
Remitly SECURE FAST RELEASE
4,00 BHD $0,86 Koop Koop
transaksiebewys word vereis slegs kontant
Altcoin88 +465
Aanlyn
Ander Bankoorplasing PAY ABC BDB NBB to UB
25,00 BHD $0,86 Koop Koop
foto-id word vereis geen derde partye nie
Altcoin88 +465
Aanlyn
Kontantdeposito aan bank BDO
20,00 BHD $0,86 Koop Koop
foto-id word vereis geen derde partye nie
Altcoin88 +465
Aanlyn
RIA-geldoordrag SECURE FAST RELEASE
10,00 BHD $0,85 Koop Koop
aanlyn betalings
Altcoin88 +465
Aanlyn
Ander aanlyn beursies Fast and Reliable
20,00 BHD $0,84 Koop Koop
transaksiebewys word vereis aanlyn betalings
Fred2495 +348
Gesien 1 minuut gelede
Transfast Fast release
40,00 BHD $0,83 Koop Koop
geen verifiëring nodig nie
Fred2495 +348
Gesien 1 minuut gelede
Western Union QUICK EASY TO MY MPESA
10,00 BHD $0,81 Koop Koop
KsaBtc786_MRGroup +731
Gesien 26 minute gelede
Western Union MoneyGramRiaRemitlyOFX
10,00 BHD $0,80 Koop Koop
transaksiebewys word vereis tot 100 sigwaarde geen derde partye nie
Jahfar +216
Gesien 1 minuut gelede
Skrill Fast Release
10,00 BHD $0,80 Koop Koop
geen verifiëring nodig nie aanlyn betalings
ShahbazHussain786 +553
Gesien 7 minute gelede
Western Union deposit any exchange
4,00 BHD $0,80 Koop Koop
geen derde partye nie
AJSTYLES88 +214
Gesien 5 minute gelede
M-Pesa Instant Release
20,00 BHD $0,74 Koop Koop
geen verifiëring nodig nie geen onderhandeling nie
prettyqueen888888 +146
Gesien 57 minute gelede
Visa-debiet-/kredietkaart release right away
11,00 BHD $0,63 Koop Koop
Kevinkip234 +91
Gesien 7 minute gelede
Xpress Money-diens BUY BITCOIN WITH BAHRAIN
4,00 BHD $0,88 Koop Koop
aanlyn betalings

Top-betaalmetodes in Bahrein

Bankoordrag

Paxful maak dit vir jou maklik en veilig om kriptogeld te koop en te hou. Vind die beste aanbod hier onder en koop vandag kriptogeld met Bankoordrag.

Koop Bitcoin met Bankoordrag

PayPal

Paxful maak dit vir jou maklik en veilig om kriptogeld te koop en te hou. Vind die beste aanbod hier onder en koop vandag kriptogeld met PayPal.

Koop Bitcoin met PayPal

ENIGE krediet-/debietkaart

Paxful maak dit vir jou maklik en veilig om kriptogeld te koop en te hou. Vind die beste aanbod hier onder en koop vandag kriptogeld met ENIGE krediet-/debietkaart.

Koop Bitcoin met ENIGE krediet-/debietkaart

Perfect Money

Paxful maak dit vir jou maklik en veilig om kriptogeld te koop en te hou. Vind die beste aanbod hier onder en koop vandag kriptogeld met Perfect Money.

Koop Bitcoin met Perfect Money

MoneyPak

Paxful maak dit vir jou maklik en veilig om kriptogeld te koop en te hou. Vind die beste aanbod hier onder en koop vandag kriptogeld met MoneyPak.

Koop Bitcoin met MoneyPak

Payeer

Paxful maak dit vir jou maklik en veilig om kriptogeld te koop en te hou. Vind die beste aanbod hier onder en koop vandag kriptogeld met Payeer.

Koop Bitcoin met Payeer

Wat is Paxful?

Paxful is ’n persoon-tot-persoon-Bitcoin-mark wat kopers met verkopers verbind. Kies eenvoudig hoe jy wil betaal, en tik in hoeveel Bitcoin jy nodig het.

Ons missie is om aan werkende mense ’n eenvoudige, regverdige, beveiligde platform te gee om die waarde van hul werk te verhandel. Ons grootste probleme wentel dikwels rondom geld, om dit te verdien en dit te vervoer. Ons is toegewy daaraan om die krag van mense te ontsluit deur ’n internasionale logistiekplatform vir persoon-tot-persoon-betaling vir die toekoms te bou. Paxful is PayPal + Uber en die mense se Wall Street.

Kan ek Bitcoin verkoop op Paxful?

Help ander mense in Bahrein om Bitcoin te kry en jy kan GROOT winste van tot 60% op elke verkoop verdien. Begin nou met jou plaaslike bankrekening verkoop – kyk ons gratis gids. Paxful kry elke dag 1 000’e Bitcoin-kopers uit Bahrein.

Skep rekening en begin verkoop

Verdien passiewe inkomste

Ken jy baie mense wat Bitcoin in Bahrein wil koop? Met jou Bitcoin-kiosk en affiliaatprogram verdien jy 2% vir ewig op elke verhandeling deur net ’n skakel te deel. Begin nou.