Koop en verkoop Bitcoin (BTC) in Nigerië

Beskerm jou geld teen die dalende naira en beveilig jou geldeenheid in Bitcoin. Koop Bitcoin met enige betaalmetode, insluitend Amazon-geskenkkaart, iTunes-geskenkkaart en bankoordrag!

Meer as 1000 Bitcoin alreeds in Nigerië verkoop!

Kyk ons tutoriaal oor hoe om Bitcoin maklik te koop

Lees meer

Koop Bitcoin nou

Koop Bitcoin met

  • Bankoordrag
  • MTN Mobile Money
  • Chipper Cash
  • Perfect Money
    In ’n kits—ID kan moontlik vereis word
  • Kontantdeposito aan bank
    In ’n kits—Beste prys

1. Kies ’n manier aan die linkerkant om te betaal

1. Kies ’n manier van bo af om te betaal

Kies uit top-betaalmetodes in Nigerië. Of vind ’n ander betaalmetode uit die seleksie top-betaalmetodes hier onder.

2. Tik jou bedrag in

2 000 000+
Paxful-beursies
6 000 000+
Tevrede kliënte
12 000+
Vertroude aanbiedinge

Jy kan Bitcoin op verskeie maniere koop

Wat is Paxful?

Paxful is ’n persoon-tot-persoon-Bitcoin-mark wat kopers met verkopers verbind. Kies eenvoudig hoe jy wil betaal en tik in hoeveel Bitcoin wil hê.

Ons missie is om aan werkende mense ’n eenvoudige, regverdige, beveiligde platform te gee om die waarde van hul werk te verhandel. Ons grootste probleme wentel dikwels rondom geld, om dit te verdien en dit te vervoer. Ons is toegewy daaraan om die krag van mense te ontsluit deur ’n internasionale logistiekplatform vir persoon-tot-persoon-betaling vir die toekoms te bou. Paxful is PayPal + Uber en die mense se Wall Street.

Kan ek Bitcoin verkoop op Paxful?

Help Nigeriërs om Bitcoin te kry, verdien GROOT winste van tot 60% op elke verkoop. Begin nou met jou Nigeriese bankrekening verkoop – kyk ons gratis gids. Paxful kry elke dag 1 000’e Bitcoin-kopers uit Nigerië.

Skep rekening en begin verkoop

Verdien passiewe inkomste

Ken jy baie mense in Nigerië wat Bitcoin wil koop? Met jou Bitcoin-kiosk en affiliaatprogram verdien jy 2% vir ewig op elke verhandeling deur net ’n skakel te deel. Begin nou.

Waarom Bitcoin?

Bitcoin is ’n digitale bate en ’n betaalmetode. Paxful maak dit maklik om jou geskenkkaarte in Bitcoin en vanuit Bitcoin om te wissel. Bitcoin het ’n waardevolle bate in ons digitale wêreld geword. ’n Mens kan daaraan dink as ’n internetweergawe van goud. Soos goud, fluktueer Bitcoin se prys. Ons verwag dat die prys van Bitcoin standvastig sal groei, veral wanneer die ekonomie kwesbaar is.

Nadat jy Bitcoin ontvang het, kan jy daarmee doen wat jy wil. Jy het die opsie om die Bitcoin in jou Paxful-beursie te hou, of dit vir VSA-dollar of enige ander geldeenheid te verkoop. Jy kan jou Bitcoin ook na enige ander Bitcoin-beursie stuur.

Waar kan jy Bitcoin spandeer?

Vir ’n uitgebreide lys handelaarskappe wat Bitcoin aanvaar, gaan na https://spendabit.co/merchants.

Spandeer Bitcoin volgens jou belangstellings

Bitcoin in die nuus

Nuwe Bitcoin-mark fokus op Nigerië
http://www.itwebafrica.com/home-page/e-commerce/700-nigeria/237389-new-bitcoin-marketplace-focuses-on-nigeria

Paxful maak die koop en verkoop van Bitcoin maklik
http://www.newsbtc.com/2016/09/21/buying-and-selling-bitcoins-made-easy-by-paxful/

Groot besighede wat Bitcoin aanvaar