Belê maklik en beveilig in Bitcoin. Paxful is die beste plek om Bitcoin te koop, verkoop en stuur, met meer as 300 maniere om vir Bitcoin te betaal, insluitend bankoordragte en WeChat Pay!
Kies uit top-betaalmetodes in China. Of vind enige ander manier om te betaal uit die verskeidenheid top-betaalmetodes hier onder.
Paxful is ’n persoon-tot-persoon-Bitcoin-mark wat kopers met verkopers verbind. Kies eenvoudig hoe jy wil betaal, en tik in hoeveel Bitcoin jy nodig het.
Ons missie is om aan werkende mense ’n eenvoudige, regverdige, beveiligde platform te gee om die waarde van hul werk te verhandel. Ons grootste probleme wentel dikwels rondom geld, om dit te verdien en dit te vervoer. Ons is toegewy daaraan om die krag van mense te ontsluit deur ’n internasionale logistiekplatform vir persoon-tot-persoon-betaling vir die toekoms te bou. Paxful is PayPal + Uber en die mense se Wall Street.
Help Chinese mense om Bitcoin te kry en jy kan GROOT winste van tot 60% op elke verkoop verdien. Begin nou dadelik verkoop met jou WeChat Pay-rekeninge of Chinese bankrekening! Lees ons gratis gids. Paxful kry elke dag 1 000’e Bitcoin-kopers uit China.
Skep rekening en begin verkoop
Ken jy baie mense in China wat Bitcoin wil koop? Met jou Bitcoin-kiosk en -vennootprogram kan vir ewig jy 2% op elke verhandeling verdien, deur net ’n skakel te deel. Begin nou.
Bitcoin is ’n digitale bate en ’n betaalmetode. Paxful maak dit maklik om Bitcoin met WeChat Pay, bankoordragte en geskenkkaarte te koop en verkoop. Bitcoin het ’n waardevolle bate in ons digitale wêreld geword. ’n Mens kan daaraan dink as ’n internetweergawe van goud. Soos goud, fluktueer Bitcoin se prys. Ons verwag dat die prys van Bitcoin standvastig sal groei, veral wanneer die ekonomie kwesbaar is.
Nadat jy Bitcoin ontvang het, kan jy daarmee doen wat jy wil. Jy het die opsie om die Bitcoin in jou Paxful-beursie te hou, of dit vir VSA-dollar of enige ander geldeenheid te verkoop. Jy kan jou Bitcoin ook na enige ander Bitcoin-beursie stuur.
Vir ’n uitgebreide lys handelaarskappe wat Bitcoin aanvaar, gaan na https://spendabit.co/merchants.